Jimmy Bennett

Jimmy Bennett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 Februarie 1996 (1996-02-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jimmy Bennett (gebore 9 Februarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Amityville Horror (2005), Firewall (2006), Orphan (2009), en Movie 43 (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy